| 1 | http://padlangs.virafrikaans.com | |
| | 'n Volledige, gratis aanlyn kursus in HTML3.2. Leer webontwerp in Afrikaans, met volledige voorbeelde.
| |
 |
|
|
 |
 |
| 2 | http://www.itweb.co.za/sections/afrikaansenuus | |
| | Nuusportaal met o.a. daagliks bygewerkte artikels oor die IT-bedryf.
| |
 |
|
|
 |
 |
| 3 | http://www.freewebs.com/afrshareaz | |
| | Taallêer vir dié lêerdelingsprogram.
| |
 |
|
|
 |
 |
| 4 | http://kde.af.org.za | |
| | KDE werkskermomgewing - Vertaalprojek van die KDE werkskermomgewing in Afrikaans; vertalings kan ook afgelaai word vir toetsing en kommentaar.
| |
 |
|
|
 |
 |
| 5 | http://www.compufocus.co.za/afrik/ispell | |
| | Gratis speltoetser vir Afrikaans, met installasie-instruksies, wenke en wenslys.
| |
 |
|
|
 |
 |
| 6 | http://interpret.co.z | |
| | Masjienvertalingsagteware te koop vir Engels na Afrikaans.
| |
 |
|
|
 |
 |
| 7 | http://afrikaans.org.au/Public/Pretgoed.ht | |
| | Spel vir twee spelers. Kyk wie kan die meeste blokkies inkleur.
| |
 |
|
|
 |
 |
| 8 | http://www.afrikaans.com | |
| | Net soos die ou Stigting vir Afrikaans, beywer die SBA hom vir die bemagtiging van Afrikaans sprekers, deur projekte oor geletterdheid, sosiale gesondheid, uitbou van die kunste, ens.
| |
 |
|
|
 |
 |
| 9 | http://afrikaans.be | |
| | Afrikaanse nuus, literatuur, musiek en skakels vir enigiemand met 'n belangstelling in Afrikaans en Suid-Afrika, veral gemik op belangstellendes in Europa.
| |
 |
|
|
 |
 |
| 10 | http://www.afrikaans.org.n | |
| | Nie-winsgewende Afrikaanse klub vir alle Suid-Afrikaners ter vestiging en ontwikkeling van die Suid-Afrikaanse kultuur in Nieu Seeland.
| |
 |
|
|
 |
 |